Was jou gedagtes en hart skoon met Sy vrede en liefde. Jy is mooi. Lê jouself neer vir Hom. His ways, not yours. Hy weet beter.
Al die leuns en gemors. Was skoon – Hy nooi ons in – nader tot Hom, Hy nader dan tot ons.
Kom reinig ons gedagtes, ons harte – ons het U nodig. Genees die insecurties. Die vergelykings. Kom maak ons heel. Geen plek vir minderwaardigheid nie – ons is volledig in U.
Psalms 16:11 AMP
[11] You will show me the path of life; In Your presence is fullness of joy; In Your right hand there are pleasures forevermore.