Ek bestuur ń kleinskaalse blom en kruie besigheid vanaf die plaas en hierdie mooie SWEETPEAS (Pronkertjies) kom uit my tuin.
Dit gee die mooiste, soetste geur af wat mens aan kan dink! Dis ń hemelse geur wat as jy dit diep inasem, jy onmiddelik glimlag en straal!
Ons elkeen dra in ons geesmens ń soete geur van ons Here – ons Pa, wat ons in ons moederskoot aanmekaar geweef het.
Wat is die geur wat jy dra en versprei elke dag?
Here mag ons die soete geur wat U in ons geplant orals versprei waar ons gaan en ń aangename geur vir ander agterlaat!
Weet wie jy is en Wie jou gemaak het🌿
Psalms 139:13-14 NIV
[13] For you created my inmost being; you knit me together in my mother’s womb. [14] I praise you because I am fearfully and wonderfully made; your works are wonderful, I know that full well.
2 Corinthians 2:15 AMP
[15] For we are the sweet fragrance of Christ [which ascends] to God, [discernible both] among those who are being saved and among those who are perishing