In the Garden Blog
Menu
Tuis
Skrywe
Piekniek
Werkswinkels
Ander – Events
Fotogallery
W Y S H E I D
W Y S H E I D
.
.
.
.
SPREUKE 1:5 AFR83
[5] Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer.
Ek lees hierdie gedeelte in die week.
So dikwels is ons ” know it all”. Die wêreldse kultuur het amper so geword – “ek weet die beste, ek weet genoeg en ek is reg”.
Maar ons het ALMAL nog so baie om te leer…..
Die gedeelte wys dat selfs die wyses maar kan luister en nog meer wysheid bekom.
Ons sal nooit op n punt van “genoeg wysheid” of alwetendheid kom nie….
Ons kan ons daagliks oopstel met ń gesindheid van meer leer, wyshede bekom en dieper insigte ontvang.
Daarvoor is nederige, leersame harte nodig🙏💚
e-pos