Kom herstel my en bring my terug na die OORSPRONKLIKE ek wat U gemaak het.
Wyser ja.
Maar die werklike mens wat U gemaak het, met drome en planne vir my lewe en om ander om my te kan SEËN daarmee en U te kan verheerlik daardeur – nie myself nie.
Om U die eer te gee. Want alles kom uit U hand. Als is geskep DEUR U en VIR U.
Colossians 1:16 AMP
[16] For by Him all things were created in heaven and on earth, [things] visible and invisible, whether thrones or dominions or rulers or authorities; all things were created and exist through Him [that is, by His activity] and for Him.