Terwyl ek wasgoed opvou, sien ek net in my gedagtes ń rivier met helder water wat vloei. Mooi skoon water wat vry, vinnig vloei…..
Of is daar hindernisse soos rotse, stokke, bome, takke, vullis, opeenhoping in die rivier wat verhoed dat die water vrylik kan vloei, vars skoon en suiwer bly?
Wat is hierdie rotse, stokke, klippe, blokkasies wat die vloei blok?