In the Garden Blog

Kreatiewe Identiteits-werkswinkel Mamma en dogter

Wat ‘n kosbare oggend met die spesiale 4 mamma’s en hul dogtertjies!

Saam kon hul kreatief skep en die mooiste blommekroon asook ander goedjies maak!

Die fondasie van weet wie elkeen is, lê in die vaste wete dat ons elkeen uniek, wonderbaar en spesiaal gemaak is deur ons God.