In the Garden Blog
Menu
Tuis
Skrywe
Piekniek
Werkswinkels
Ander – Events
Fotogallery
Kreatiewe Identiteits-werkswinkel Ienkel Dienkel Pre-Premêr Personeel
Hierdie groep kosbare vrouens het vir hul jaarafsluiting ń Blommekroon-Identiteits-Werkswinkel by my gedoen.
Ienkel Dienkel
se personeel lê ons almal baie, baie na aan die hart!
Wat ń mooi groep…
Dit was ń oggend van rus, ontspan, Hoop, refleksie, baie lag, maar ook baie diepte…
Elke vrou is “vreesloos en wonderbaar aanmekaargeweef” Psalm 139…
Elkeen ń unieke blom wat saam die mooiste “bouqeut” vorm
e-pos