In the Garden Blog

SEE SKOONSPOEL

SEE, SEE, SEE
 
Gisteroggend die voorreg gehad
 
Branders spoel skoon
 
Soutwater kom en verfris
 
Ek glo om kop onder die water te gaan as jy swem – nes die kinders!
 
ń Koponderdompeling
 
Sommer gereeld
 
Die minerale, die soutwater, die vars koue water wat heeltyd beweeg en spoel
 
Die sonnetjie wat jou vel weer warm bak
 
Vir n oomblik dryf jy so lig soos ń veer in die “hemel” – wieg jy heen en weer in die strome.
 
2024 spoel skoon
 
So eenvoudige aksie – maar tog so betekenisvol!
 
Dis daar – vernuut vir elkeen om te geniet