In the Garden Blog
Menu
Tuis
Skrywe
Piekniek
Werkswinkels
Ander – Events
Fotogallery
Tuin van jou Hart
Om te kan FLOREER, kort ń Blomtuin gereeld water, sonlig, skoonmaak en versorging.
Net so die TUIN van ons HARTE en GEDAGTES.
Sonder versorging, sal dit kwyn.
Gee dit water.
Trek die onkruid uit.
Laat daar LIG inkom!
Saai die goeie saad.
En maak seker daar is ook ń netjiese heining rondom die bedding vir beskerming van jou blomtuin – waar jy gesonde ” boundaries” (grenslyne) stel.
Voed jou blomtuin.
Versorg dit.
Jy sal lieflike blomme dra wat jy kan geniet en ook met vreugde met ander kan deel en hul mee kan DIEN!
e-pos