In the Garden Blog
Terwyl ek klaar maak vanoggend kry ek hierdie gedagte.Soms bereik ons ń punt in ons lewens waar ons “lewensdromme” bietjie te vol word.Onderdrukte emosiesTraumaSeerOnvergifnisTrotsVreseDie drom kan dit nie meer toemaak, onderdruk of wegsteek met sy deksel nie. Die drom begin stink en oorloop.Dit het ń skoonmaak nodig.Verligting.Fisies, Geestelik en Emosioneel. Al drie.Soms roep jy HALT en besef – dis tyd vir ń goeie skoonmaak.Dis moontlik. Trots neerlê, hulp en selfdissipline.Ons Vader se hart vir ons is om LIG, VRY en SKOON te kom.ń Drom moet gereeld skoongemaak word en nou onderhou word. Want gemors gaan daar altyd kom.ń Drom kan blom Met hulp van God EN ander Maak skoonFoto’s van PinterestLiefdeYolandi