Met elke berg, teleurstelling of moedeloosheid kan ons gaan na die WAARHEID.
Die WAARHEID van die Woord:
Psalms 42:5 AMP
[5] ¶Why are you in despair, O my soul? And why have you become restless and disturbed within me? Hope in God and wait expectantly for Him, for I shall again praise Him For the help of His presence.
Wanneer ons dus ooit afgemat of hopeloos sou voel – soek die TEENWOORDIGHEID van God. Gaan wees by Sy voete.
Gaan terug – weer en weer en wees AFWAGTEND vir Hom.