Mag Hy vir ons die genade, wysheid en selfbeheersing gee om nie te “compromise” nie en so die klein jakkalsies wat inkom en later groot skade kan verrig, kan uithou!
Song of Solomon 2:15 AMP
[15] ¶“Catch the foxes for us, The little foxes that spoil and ruin the vineyards [of love], While our vineyards are in blossom.”