In the Garden Blog

Vrugte

Vrugte
Die woordjie VRUGTE kom laaste paar dae by my op…
Wat is mooier as ń gesonde boom wat die mooiste vrugte dra!
 
Wat is mooier as ń vyeboom vol vye, ń peerboom vol pere, ń granaatboom vol lieflike rooi granate!
 
Alles vrugte wat nou ontwikkel vir die somer se genot!
 
Ons word geken aan ons vrugte.
 
Ek beleef tans die intense snoeiwerk waardeur ons Vader deur die Heilige Gees besig is om ons te snoei.
 
Ongewenste vrugte word sagkuns geïdentifiseer, maar pynvol afgesny sodat nuwe vrug vorm kan kry.
 
Mooi vrug word verder versorg sodat dit nog soeter en mooier kan word.
 
Soveel nederigheid nodig vir hierdie proses.
 
ń Totale neerlê van die self sodat Sy gees ons kan leer…..Sy hart. Want ons het Sy leiding hierin so nodig….
ń Proses onmootlik sonder om “connected” te wees aan die bron van lewe – die bron van krag – Hy.
 
Om te BLY (abide) in Hom – sal Sy vrug in ons lewens begin weerspieël.
 
Mag Hy ons help om nederig te wees, selfrefleksie te doen en gesnoei te word deur die Tuinier wat weet wat Hy doen. 💚💚
 
John 15:4-5 AMP
[4] Remain in Me, and I [will remain] in you. Just as no branch can bear fruit by itself without remaining in the vine, neither can you [bear fruit, producing evidence of your faith] unless you remain in Me. [5] I am the Vine; you are the branches. The one who remains in Me and I in him bears much fruit, for [otherwise] apart from Me [that is, cut off from vital union with Me] you can do nothing.
Matthew 7:17-18 AMP
[17] Even so, every healthy tree bears good fruit, but the unhealthy tree bears bad fruit. [18] A good tree cannot bear bad fruit, nor can a bad tree bear good fruit.
Galatians 5:13-15, 22-23 NIV
[22] But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, forbearance, kindness, goodness, faithfulness, [23] gentleness and self-control. Against such things there is no law.
John 15:2-4 NIV
[2] He cuts off every branch in me that bears no fruit, while every branch that does bear fruit he prunes so that it will be even more fruitful. [3] You are already clean because of the word I have spoken to you. [4] Remain in me, as I also remain in you. No branch can bear fruit by itself; it must remain in the vine. Neither can you bear fruit unless you remain in me.