Want die Woord sê ” JOHANNES 7:38 AFR83
[38] Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”
Om te drink, te vul, uit vloei na buite….dit kan net deur Hom. Water wat instroom en weer vrylik kan uitstroom na buite…..
Ons moet kan ontvang…Sy krag, vrede, liefde, gees….en weer gee.
John 7:38 AMP
[38] He who believes in Me [who adheres to, trusts in, and relies on Me], as the Scripture has said, ‘From his innermost being will flow continually rivers of living water.’