Kreatiewe Blommekroon Identiteitswerkswinkel Barrydale 27 November 2024

Kreatiewe Blommekroon Identiteitswerkswinkel Barrydale 27 November 2024 Dankie vir die uitnodiging ACVV Barrydale dit was ń voorreg om by julle te kon wees! Boodskap van Hoop en Kreatiewe Blommekroon Identiteitswerkswinkel met hierdie 18 mooi vroue! Dra jou Kroon!Psalm 139 e-pos
Vroueafsluiting Albertinia 12 November 2024

Damesafsluiting Albertinia 12 November 2024 Dankie vir die uitnodiging – dit was ñ kosbare oggend! ń Oggend van inspirasie, kreatiwiteit, saamwees, saam sing, lag en ook trane – in Sy teenwoordigheid KROON VAN OORWINNING Vroueafsluiting – Albertinia Leef jou gawes en talente en dra jou KROON! e-pos
Damesoggend Riversdal 11 November 2023

Damesoggend Riversdal 11 November 2023 ‘n Oggend van hoop en inspirasie. Dit was vir my ‘n eer om die oggend voor die Hoofgasspreker, Karen Swannepoel, ‘n kort boodskap van Hoop te kon deel asook ‘n kopkransie demonstrasie te kon gee. Ek het die week tydens voorbereiding so sterk beleef dat daar vele saadjies is wat […]