Soete Geur

Soete geur – Piekniek 30 Augustus 2025 29 Augustus 2025 BLOEISELTAKKIE Ons Pappa (ABBA) se hart is vir ons elkeen om te blom.  ń Bloeiseltakkie het knoppe wat nog toe is en ook bloeisels wat reeds oop is. So ń knoppie ontwikkel en gaan nie oornag oop nie  Dis ń proses. Dit moet DEUR ń proses gaan.  So moet ons […]

Worship 30 September 2023

Worship 30 September 2023 In the Garden Worship 4 30 September 2023 V I N K E . . . Kosbare oggend wat ons op die STOEP spandeer het weens die reën! Maar nietemin, God is getrou en Sy teenwoordigheid was weereens GENOEG en al wat nodig was!! Hy leer MY al meer dat my […]

Worship in die tuin

Worship in die tuin 27 Mei 2023 In the Garden Worship https://inthegardenblog.co.za/wp-content/uploads/2023/05/VID-20230530-WA0008.mp4 e-pos

Worship 29 Oktober 2022

Worship 29 Oktober 2022 In the Garden Worship 1 29 Oktober 2022 Hierdie is ‘n oggend van rus. Nie net fisiese rus nie, maar ‘n sielsrus. Ek het Sy hart en wil vir die oggend gaan soek. Wat wil Hy graag hierdeur doen? Ek het profeties ‘n damwal gesien wat gebreek het en water wat […]