Kreatiewe Identiteitswerkswinkel ALBERTINIA OUETEHUIS

Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Albertinia Ouetehuis Ek het laas week Woensdag weer ń KREATIEWE IDENTITEITSWERKSWINKEL gehad in my tuin – Psalm 139. Dié keer was dit nie ń groep vrouens, ń groep personeel, of onderwysers of kinders, of mamma’s en dogters nie! Nee – die keer was dit ń groep van 22 bejaardes van ń ouetehuis wat kom kuier […]
Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Ienkel Dienkel Pre-Premêr Personeel

Kreatiewe Identiteits-werkswinkel Ienkel Dienkel Pre-Premêr Personeel Hierdie groep kosbare vrouens het vir hul jaarafsluiting ń Blommekroon-Identiteits-Werkswinkel by my gedoen. Ienkel Dienkel se personeel lê ons almal baie, baie na aan die hart! Wat ń mooi groep…Dit was ń oggend van rus, ontspan, Hoop, refleksie, baie lag, maar ook baie diepte… Elke vrou is “vreesloos en wonderbaar aanmekaargeweef” Psalm […]
Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Mamma en Dogter

Kreatiewe Identiteits-werkswinkel Mamma en dogter Wat ‘n kosbare oggend met die spesiale 4 mamma’s en hul dogtertjies! Saam kon hul kreatief skep en die mooiste blommekroon asook ander goedjies maak! Die fondasie van weet wie elkeen is, lê in die vaste wete dat ons elkeen uniek, wonderbaar en spesiaal gemaak is deur ons God. e-pos
Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Mamma en Dogters 6 – 8 jaar

Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Mamma’s en dogtertjies – 6 – 8 jaar oud Hierdie was ‘n spesiale oggend saam met die 7 mamma’s en 7 dogtertjies (en n wonderlike jong ouma!). Die pad en band tussen ma en dogter is so kosbaar en belangrik. Elke werkswinkel beleef ek die uniekheid van die dag en groep en die […]
Kreatiewe Identiteits-Werkswinkels 2024

Kreatiewe Identiteits-Werkswinkels 2024 e-pos Kreatiewe Identiteits-Werkswinkels 2024 Datums: Saterdag 27 AprilSaterdag 7 September Koste: R400 per persoonSluit in:Identiteitsblad (collage) SelfrefleksiekaartMateriale vir IdentiteitsbladBlomme en materiale vir blommekroontjieTee/koffieLigte ete Plek: Riversdal (in ons tuin op plaas) Tyd: 9:00 – 13:00 IN THE GARDEN Kreatiewe Identiteits-Werkswinkel behels ‘n oggend van rus, selfrefleksie, kreatief wees, identiteit vasmaak in God en inspirasie! Dis ‘n gemaklike oggend wat jy […]
KREATIEWE IDENTITEITS-WERKSWINKEL – GESIN 4 Januarie 2024

KREATIEWE WERKSWINKEL – GESIN 4 JANUARI 2024 Kreatiewe Identiteitswerkswinkel Januarie 2024 Dit was ń spesiale oggend saam met hierdie Mamma, haar drie dogtertjies en hul Ouma. So mooi kon elkeen mekaar kom bedien deur hul positiewe eienskappe met mekaar te deel, in te spreek en vas te maak. Elke dogter kon haar “Tuin van haar Hart” skep asook […]
KREATIEWE WERKSWINKEL – GROEP

KREATIEWE WERKSWINKEL – GROEP Ek het die voorreg gehad om laas week ń groep van ses onderwysers van ń Hoërskool te bedien in die tuin. Dit was ń kosbare oggend en ek kon sien hoe hul ń oggend van rus, refleksie en kreatiwiteit kon indrink op ń heerlike, sonskyn somersoggend. Ons kon saam gesels, saam bid en […]
SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 18 NOVEMBER 2023

SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 18 NOVEMBER 2023 Gister was die laastse werkswinkel van die jaar en was ‘n mooi oggend saam met drie kosbare vroue. Ons kon saam gesels, kreatief skep, lag, soms huil, dieper delf, saambid en onstpan terwyl Selfidentiteits-collages gemaak is. Ons kon afsluit met die maak van unieke blommekopkransies in ons tuin! […]
SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 21 September 2023

SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 21 September 2023 Elke werkswinkel is vir my so uniek, maar mens kan dink hoekom – want Sy dogters is elkeen uniek! Ons het BAIE gesels! Ek het skoon vergeet om foto’s te neem! Voor ons kon sien was die tyd verby en gaan ons beslis weer saamkuier om af te […]
SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 17 September 2023

SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 17 September 2023 Werkswinkel 17 September 2023 ‘n Oggend van rus, gesels, skep, ontdek, vasmaak, openbarings. Sy liefde vir elkeen is wat my die meeste tref – en hoe baie Hy het om vir elkeen te sê! Hy wil dit wat reeds in elkeen is, kom OOPSLUIT. Sodat elke dogter kan […]
SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 29 JULIE 2023

SELFONTDEKKING EN IDENTITEITS WERKSWINKEL 29 JULIE 2023 Werkswinkel 29 Julie 2023 Ons “IN THE GARDEN Selfontdekking en Identiteits Werkswinkel” het as gevolg van ‘n koue front wat die Kaap getref het, toe ‘n “ON THE STOEP Werkswinkel geword”! ‘n Dag voor die tyd gesels ek by die Here effens mismoedig oor die weer: “Maar hoe […]