SEISOENE VAN GROEI

SEISOENE VAN GROEI Sy begin met ń saadjie. Sy ontkiem en gaan deur gunstige en ongunstigde weersomstandighede. Sy deurstaan en groei. Sy stoot ń steeltjie wat ń belowende knop vorm. Die knop is nog toe, maar dit wat binne-in vorm is beautiful en opwindend! Niemand weet wat in die “geheim” gevorm word nie…. Op die regte tyd begin sy stadig […]
HEMELSE BELONING

HEMELSE BELONING Ons het as gesin ń roete gaan stap na ń waterval. Ons het nog nooit die roete gestap nie en het maar ons eie idee gehad van hoe dit gaan wees! Die begin was maklik – redelike gelyke terrein en nie te moeilik nie. Lag-lag, gesels-gesels stap ons daardeur – maar soos ons vorder, het […]
TWEEDE KANSE

TWEEDE KANSE Ek sien vanoggend hierdie foto op die internet (nie self geneem nie). Ek sien – TWEEDE KANS! Hierdie boom het iewers deur moeilik gegaan. Dit het dalk siek geword, deur ń storm gegaan, foute gemaak, seergekry, verdroog. Dalk is dit sommer net afgekap. Maar wat kom leer dit vir ons? TWEEDE KANSE! Dalk was jy in jou lewe […]
GROOT

GROOT Wanneer ons by ń vreemde plek kom is ons jongste gewoonlik die eerste nag maar taamlik vroeg op. Hul weet onmiddelik – ons is nou op ń ander plek en hier lyk dit opwindend! So by 4:30 gisteroggend toe die lig begin instroom, is ons al op en begin ons oggend! Terwyl ons ander twee nog […]
SKOONHEID

SKOONHEID S K O O N H E I D… Ons sien soveel skoonheid rondom ons wat my laat dink het: wat is/beteken SKOONHEID/”BEAUTY”? En is die betekenis van skoonheid dieselfde vir elkeen? Daar is soveel SKOONHEID wat Hy gemaak het vir ons as mens om te kan geniet! Ecclesiastes 3:11 AMP[11] He has made everything beautiful and appropriate […]
REëNBOOG

REëNBOOG R E Ë N B O O G… Om ń reënboog te sien bring my altyd tot stilte. Dis ń oomblik waar alles van die wêreld stilstaan en plek maak vir die Bonatuurlike. Ń gevoel van verwondering, glimlag en verstomming is wat ons beleef wanneer ons met God se bonatuurlike te doen kry. As hierdie alreeds ons asem […]
BLOMTYD

BLOMTYD B L O M T Y D… My orgidees het begin blom…. Vir jare het ek dit verkoop en het ek self baie daarvan in my huis rondgesit. Ek het vir eers gestop met die koms van ons kosbare derde dogtertjie. Daar het seker honderde en honderde van hulle deur my hande na kliënte gegaan. Dis altyd […]
W O O R D E

WOORDE Was ons MONDE asseblief skoon! Mag die WOORDE wat uit ons monde vloei skoon, suiwer, soete water wees! Kom vergewe ons waar ons woorde gespreek het wat liefdeloos, onwaar, onsuiwer, hoogmoedig, vol trots, jaloesie, minderwaardigheid, nyd en valsheid was. Kom suiwer ons monde weer🙏 Ons het U so nodig Ephesians 4:29-32 AMP[29] Do not let unwholesome [foul, profane, worthless, […]
INTROSPEKSIE

INTROSPEKSIE I N T R O S P E K S I E… Dis einde van die jaar. Ek beleef ons is in ń tyd van introspeksie, refleksie en skoonspoel saam met die Here. Ń Tyd wat ons reflekteer oor die aflope jaar. Hoe ons gestap het, hoe ons gepraat het, hoe ons gekies het. Ek beleef ń skoonspoel en […]
VERSADIG

VERSADIG V E R S A D I G… Daar is soveel dinge in die wêreld wat vir ons vreugde bring. En dit mag! Maar die fondasie waar ons ten volle vrede, kalmte en krag vind en VERSADIG voel, is by God. Intimiteit met Hom, konneksie en tyd met Hom kan ons hele wese in ń OOMBLIK kom […]
VASTE FONDASIE

VASTE FONDASIE V A S T E F O N D A S I E…. Dit begin by ń saadjie. Dan skiet dit wortel, maar hierdie saadjie moet eers sterk wortelstrukture vorm voor dit kan groei tot verdere hoogtes om sy unieke en spesifieke doel te dien. Swak wortelstelsels en struktuur gaan nie ń sterk en stewige fondasie […]
F O K U S

F O K U S F O K U S … Soms moet ons ook net mooi bly fokus – ons oog hou op die pad wat ons moet loop en nie rondkyk en koers verloor nie. JEREMIA 31:21-22 AFR83[21] Rig vir jou padwysers op, bring vir jou rigtingborde aan, hou jou oog op die grootpad, op die […]
WYSHEID

W Y S H E I D W Y S H E I D…. SPREUKE 1:5 AFR83[5] Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer. Ek lees hierdie gedeelte in die week. So dikwels is ons ” know it all”. Die wêreldse […]
RUS EN HERLAAI

RUS EN HERLAAI Ek besef vandag die belangrikheid van RUS en om ons batterye te herlaai! Kyk hoe praat ons Here vandag met my! Ek ry agter hierdie trok vandag. Onmiddelik vang die woorde SABAT my oog en laat my dink aan God se SABBAT = om te rus. En verder (ek glimlag) sien ek die […]
SOETE GEUR

SOETE GEUR S O E T E G E U R…. Ek bestuur ń kleinskaalse blom en kruie besigheid vanaf die plaas en hierdie mooie SWEETPEAS (Pronkertjies) kom uit my tuin. Dit gee die mooiste, soetste geur af wat mens aan kan dink! Dis ń hemelse geur wat as jy dit diep inasem, jy onmiddelik glimlag en […]
SKOONGEWAS

SKOONGEWAS W I T… VredeSkoongewasBruidSoete aangename geurReeds vergeweOpregVrygekoop van jou verlede Dogter van ń Koning “Trek” jou wit rokkie aan. Jy IS waardevol🌿 Doen dit intensioneel vandag! Was jou gedagtes en hart skoon met Sy vrede en liefde. Jy is mooi. Lê jouself neer vir Hom. His ways, not yours. Hy weet beter. Al die leuns en gemors. Was skoon – […]
WAAR DIT ALS BEGIN HET

WAAR DIT ALS BEGIN HET Vandag is “TUINDAG” in SA. Ek sit in my tuin vandag en deel wat tuin vir my beteken. Tuin is waar als begin het. Waar die eerste mens in perfekte harmonie met God sy Skepper gewandel het. Waar hulle die diere en voëls en plante kon geniet tesame met ń intieme verhouding […]
WOORDE

WOORDE Vanoggend toe ek klaarmaak beleef ek die volgende woorde: Wat spreek jy? Spreek woorde van LEWE. Ek besef: ons word omring deur uitdagende omstandighede in die wêreld, in ons land en ook op alledaagse vlak in ons eie lewens. Gou kan moedeloosheid en negatiewiteit ons gedagtes oorspoel en kom dan ook so uit by ons mond, wat dan […]
GROEN WEIVELDE

GROEN WEIVELDE Die natuur is net ongelooflik….. Daar is soveel rus, vrede, genesing en vele ander vrugte wat ons uit die natuur kan kry. Of ons nou in die natuur rus, stap, draf, in ń tuin werk, plant, lê watookal – dit gee soveel vir ons en doen iets moois vir ons gees – en vir ons […]
TUIN VAN JOU HART

TUIN VAN ONS HART TUIN VAN ONS HART . . . Nog heel week beleef ek hierdie woorde, maar was self so doenig met al die tuine in ons lewens! Ons harte is werklikwaar soos ‘n blombedding of tuin. Van kleins af word daar baie in gesaai. Die saadjies word natgemaak en versorg en groei […]
STORMS

STORMS Maandag 11 September was omtrent ‘n dag van skommelinge en chaos in die natuur hier in die Wes-Kaap. Van stormsterk winde, tot skielike reën, skielike hael en ook sneeu in die Matroosberge! Soveel uiterstes in een dag! Ek onthou deur die loop van die oggend hoe ek na die stormwinde buite gekyk het en […]
VERTROUE

VERTROUE V E R T R O U E… ń Paar weke terug (rondom 2 Augustus) het ek gesien ons amandelboom begin bloeisels kry. Onmiddellik beleef ek – nuwe seisoen! ń Dag daarna begin ek Jeremia 1 lees en heel ” toevallig” lees ek hierdie gedeelte: JEREMIA 1:11-12 AFR83 “Die woord van die Here het tot my gekom: Wat […]
TERUGSNOEI

TERUGSNOEI Vanmiddag het ek net beleef om die snoeiskêr te vat en klomp plante en takke terug te snoei na ‘n lang, koue winter. Ek weet glad nie eens of dit die regte tyd van die jaar is of wanneer mens dit eintlik moet doen nie, maar ek het net ervaar: sny terug! Rose, krismisrose, […]
ABIDE IN ME / BLY IN MY

ABIDE IN ME / BLY IN MY Woensdag 12 Julie 2023 Sedert Donderdag 6 Julie beleef ek dat die Here vir my herhalend sê: ABIDE in me ABIDE in me ABIDE in me Ek ervaar toe die volgende skrifgedeelte: Johannes 15: 1-11 – Wingerdstok Soveel keer word herhaal – BLY in My – REMAIN in […]
SAMEWERKING EN EENHEID

SAMEWERKING EN EENHEID Ons is op vakansie. Ons gaan stap in die veld hier in die Noord-Oos Kaap. Dis koud, maar die winterson skyn heerlik en ontdooi ons hande en voete. Ek sien ń miershoop. Die bou van hierdie struktuur en al die tonnels faassineer my. Dis ‘n ingenieurswonderwerk! Ek lees dat ‘n mier 50 keer sy […]
TRANSFORMASIE

TRANSFORMASIE Ek moet pak en regmaak vir die vakansie! Ek kom sit eers vir ń oomblik terwyl my jongste haar middagslapie vat. Hoe afhanklik is ons nie van hul dagslapies as hul so klein is om dinge gedoen te kry nie!! Maar ek weet ek word juis geskaaf hiérin, want laasgenoemde werk nie altyd uit hoe en […]
WINGERDSTOK

WINGERDSTOK – BLY IN MY Ek kry ń oomblik in die tuin met my 17mnde jongste dogtertjie (nadat haar slapie nie gerealiseer het nie – dalk met ń doel!). Ek drink die son in na weke se reën en donker wolke. Dit was so ń woelige tyd…. netbal vir my oudste, middelste wat paar dae […]
DIE PROSES

DIE PROSES Ek lees vroeër in die week ń stukkie van ń vrou wat Profeties skilder – Amy Rylander. Sy skryf: ENTER IN Striving comes from an orphan slave mindset. Rest in Me. I (God) am more interested in your heart than your gift. I am more interested in the process than the product. I […]
LIEFDE EN WAARHEID

LIEFDE EN WAARHEID Liefde EN Waarheid Ons Hemelse Pappa is beide LIEFDE EN WAARHEID. Ongelukkig het ons samelewing die WAARHEID begin afwater en die klem slegs op God as LIEFDE begin lê. Die waarheid is nie altyd so lekker om te hoor nie. Dit ONTSIG ons, OFFEND ons of krap waar ons nie […]
SKOONHEID

SKOONHEID SKOONHEID Ons hoef nie vêr te kyk om God se skoonheid te sien en te beleef nie……Dis orals om ons! Ons moet net oplet en kyk! Hierdie foto het my die naweek regtig stom geslaan. My pa het dit in die wildtuin afgeneem. Dis ‘n TROUPANT voëltjie. Ek kon nie glo uit hoeveel verskillende […]
WAT ROER SY HART

WAT ROER SY HART WAT ROER SY HART? Ek lees eergister oggend hierdie stukkie uit Jesaja 58 en dit kom herhinner my opnuut aan wat God se hart roer en wat Sy hart bly maak! En glo my – ek is die eerste een wat hierdie weer moet hoor en selfondersoek instel!! Daarom deel ek graag! Soms […]
GROEN TAMATIES
GROEN TAMATIES GROEN TAMATIES My jongste dogter is n peuter van 15 maande. Sy is vreeslik lief daarvoor om saam met my tamaties en appeliefies uit ons tuin te pluk en te eet! Iets wat sy ongelukkig nie lekker verstaan nie is dat sy moet wag dat die groen tamaties en appeliefies eers RYP moet […]
B R O N V A N K R A G

BRON VAN KRAG Die intimiteit met ons Here kom VERSADIG ons. Wanneer ons daardie plekkie ontdek is daar niks en niemand anders meer wat daardie ruimte in ons harte kan vul en ons daardie bevrediging kan gee nie. Ons almal se lewens is woelig en het uitdagings – veral met die toenemende druk van lewenskostes […]
POTENSIAAL

P O T E N S I A A L Hierdie is ‘n renonkelbol. Maart/April is hul planttyd en elke jaar kan ek nie anders om te skryf oor hierdie interressante klein bolletjie nie! Wat my altyd tref is hoe vaal en “lelik”, opgekrimp en onooglik die ou klein bolletjie aanvanklik lyk, MAAR elkeen wat weet […]
EK SAL JOU NIE VERGEET NIE

EK SAL JOU NIE VERGEET NIE Kan ‘n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie. Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, JESAJA 49:15-16 AFR83 As ń ma van drie dogters […]
GESONDE HARTE

GESONDE HARTE Ek hoor vandag: “Ek is besig met diep hartswerke/operasies. Laat my toe om te genees en te bevry. Dit vereis om jouself te “humble” en My “toelaat” om daar te gaan…. Dis diepe harstoperasies my kind. Maar as jy my toelaat om dieper te gaan, sal jou hart weer blom en gesond wees! Floreer! Moenie vashou/toehou […]